Libros importados hasta 50% OFF + Envío Gratis a todo USA  Ver más

menu

0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional
portada Kinders in die Bybel (in Africanos)
Type
Physical Book
Publisher
Language
Africanos
Pages
90
Format
Paperback
Dimensions
22.9 x 15.2 x 0.5 cm
Weight
0.13 kg.
ISBN13
9781920693114

Kinders in die Bybel (in Africanos)

Tjaart Kruger (Author) · Cruguru · Paperback

Kinders in die Bybel (in Africanos) - Kruger, Tjaart

Physical Book

$ 5.59

$ 6.99

You save: $ 1.40

20% discount
  • Condition: New
It will be shipped from our warehouse between Tuesday, July 16 and Wednesday, July 17.
You will receive it anywhere in United States between 1 and 3 business days after shipment.

Synopsis "Kinders in die Bybel (in Africanos)"

Kinders in die Bybel"Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My toe te kom nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele." Met hierdie woorde het Jesus aangedui dat Hy nie net vir grootmense gekom het nie, maar Hy het ook vir die kinders van hierdie wêreld gekom.Hierdie boek bevat talle voorbeelde van kinders in die Bybel en hoe hulle opgegroei het en opgevoed is, hetsy dit vir die Here was, of weg van die Here af. Dit bevat ook wyse raad oor hoe ʼn kind wat opgroei in die Naam van die Here behoort te dink, doen en leef, asook oor die gevare wat in die wêreld bestaan om kinders weg te rokkel van die Here en van die evangelie van Jesus Christus af.Verder word daar ook aangedui hoe God in baie van die kinders se lewens ingegryp het om hulle op spesifieke maniere voor te berei vir hulle grootmenslewe waar hulle sekere take gekry het om te werk in die Koninkryk van God en die wêreld voor te berei vir die evangelie van Jesus Christus.Die skrywer se wens is dat ons kinders ook so opgevoed mag word dat hulle lewens ʼn lewe tot eer van Ons Here Jesus Christus sal wees, maar bowe-al dat daar ook kinderstemme mag opklink wat Sy lof en eer sal besing.Kinders in die Bybel sal vir beide kinders en hulle ouers van onskatbare waarde wees vir leiding in die Christelike opvoeding asook om ons te herinner daaraan hoeveel God kinders na waarde skat en hoe God ook kinders in sy Koninkryk wil gebruik.

Customers reviews

More customer reviews
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews