Libros importados hasta 50% OFF + Envío Gratis a todo USA  Ver más

menu

0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional
portada Jaar van Skandes (in Africanos)
Type
Physical Book
Language
Africanos
Pages
290
Format
Paperback
Dimensions
20.3 x 12.7 x 1.7 cm
Weight
0.32 kg.
ISBN13
9781698457185

Jaar van Skandes (in Africanos)

Annmaree Barry (Author) · Independently Published · Paperback

Jaar van Skandes (in Africanos) - Barry, Annmaree

Physical Book

$ 27.19

$ 33.99

You save: $ 6.80

20% discount
  • Condition: New
It will be shipped from our warehouse between Monday, July 08 and Tuesday, July 09.
You will receive it anywhere in United States between 1 and 3 business days after shipment.

Synopsis "Jaar van Skandes (in Africanos)"

AnnMaree beeld in die boek uit van hoe 'n jong meisie se soeke na 'n lewe waarvan sy geen kennis dra, en waar sy veroordeel gaan word deur die kerk, gemeenskap en haar ouers.Is gay wees 'n gier? Bid 'n mens dit weg, of word 'n mens so gebore? Dit is van die vrae waarmee Petra worstel.Boonop sukkel sy om haar boetie se dood, en haar liefling-oupa, Gert, se deurmekaar Alzheimer's gedagtes te verwerk.Sy berispe haarself gedurig en hou haar 'skeefheid' goed intoom, maar ook net tot Simoney Verwey op Geduld kom intrek. Petra begin verbete spartel om tot elke prys die gevoelens wat sy vir Simoney het, weg te steek.Op 'n klein dorpie soos Barrydale word 'moffies' nie goed ontvang deur die kerk, die gemeenskap, haar skool en veral deur die dorp se afgod dominee nie.Dit lyk vir Petra asof sy al dié water in 'n mandjie kon dra, toe kom Simoney met haar groot blou oë en vertel vir Petra: "Ek is lief vir jou."Uitstekende boek om te lees en saam met Petra deur al die emosies te gaan.

Customers reviews

More customer reviews
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews