It will be shipped from our warehouse between Monday, July 01 and Tuesday, July 02.
You will receive it anywhere in United States between 1 and 3 business days after shipment.
Eenduisend-En-Een Grimmige Nagte (in Africanos)
Holden, Yolanda Faye
Synopsis "Eenduisend-En-Een Grimmige Nagte (in Africanos)"
Die bundel, Eenduisend-en-Een Grimmige Nagte, roep deurentyd die sprokies van die broers Grimm, asook die wêreld van Die Arabiese Nagte op. Soos Scheherazade moet die heldin "staaltjies ter wille van oorlewing" vertel. Soos elke sprokiesnag saam met die sultan is elke vers gevul met wonder, erotiek, obsessie, gevaar en vrees. Die skrywer verweef sprokies op 'n magiese manier aanmekaar om die realiteit van 'n komplekse wêreld en die fantasmagoriese heelal op 'n simboliese aard aan te spreek. Yolanda Faye Holden het aan die Universiteit van die Noordweste studeer en het haar MA in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria voltooi.