Libros importados hasta 50% OFF + Envío Gratis a todo USA  Ver más

menu

0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional
portada Blou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai - 'n Lewensreis (in Africanos)
Type
Physical Book
Language
Africanos
Pages
224
Format
Paperback
Dimensions
22.9 x 15.2 x 1.2 cm
Weight
0.30 kg.
ISBN13
9781497561137

Blou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai - 'n Lewensreis (in Africanos)

Annette Du Plessis (Author) · Createspace Independent Publishing Platform · Paperback

Blou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai - 'n Lewensreis (in Africanos) - Du Plessis, Annette

Physical Book

$ 7.20

$ 9.00

You save: $ 1.80

20% discount
  • Condition: New
It will be shipped from our warehouse between Monday, July 08 and Tuesday, July 09.
You will receive it anywhere in United States between 1 and 3 business days after shipment.

Synopsis "Blou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai - 'n Lewensreis (in Africanos)"

Blou Erfporsie is die storie van 'n lewensreis wat begin met 'n twaalfjarige seuntjie wat impulsief beloof om 'n sendeling te word, as die Here tog net sy oog sal laat ophou pyn. En 'n dogtertjie wat viooltjies verkoop vir haar sendingbussie. Die storie kry momentum met 'n skip wat aan die Pondoland se kus strand tydens die Tweede Wêreld-Oorlog en Isilimela Hospitaal wat met 'n noodoperasie ingewy word. Hierdie ware lewensverhaal van Nico en Marthé Geldenhuys, pionier mediese sendelinge, speel af teen die agtergrond van die ongetemde Wildekus van die Transkei toe die NG kerk daar begin het met mediese sendingwerk in 1940 - 1980. Dis ook hier waar 'n romantiese liefde begin blom. Dit is die storie van "Smiles" (of was dit waterige blou ogies?) en sy donkerkop bruid. Die stryd om die werk op mediese, sowel as geestelike vlak te laat vorder, die struikelblokke, die geskiedenis van die gebied, sowel as 'n uitbeelding van die Xhosa-gemeenskap, vorm 'n interessante deel van die beskrywings. Dit is ook die storie van agt kinders... en 'n 94-jarige ouma wat met 'n olifant aan die hand die koerant stormloop. Dis bowenal die verhaal van geloof in God en 'n onwrikbare begeerte om Hom te dien, al kos dit baie opofferinge.

Customers reviews

More customer reviews
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews